PAST ANIMATED POETRY-films by Diek Grobler
Ek sal sterf en na my vader gaan
Gedig deur Breyten Breytenbach. Toonsetting en musiek Laurinda Hofmeyer. Gemaak as deel van Filmverse – ‘n ATKV projek vir die bevordering van animasiekuns en poësie in Afrikaans.
Klein Cardo
Animasiefilm van “Klein Cardo”, ‘n gedig deur Ronelda Kamfer. In opdrag van die ATKV.
In Duitsland waar die wolke in gelid marsjeer
The poet, living in Germany, pines for the unregulated life he left behind in South Africa. Animated and directed by Diek Grobler. Poem and voice by Danie Marais.
Vir die voëls
Saturday Night Alive
‘n Animasie deur Diek Grobler in reaksie op die gedig “Saturday night live”, deur Danie Marais.